Thursday 26 July 2018

My Draak

My draak se naam is Griffen. Hy is groen en blou. Griffen het horings, ‘n mond, wenkbrou, oë, ‘n magg, rug, stert bene, tone en naels. Die skerpste ding op lyf is sy naels. Hy rem enigiestin sy pad, groot of klien, dit maak nie saak nie. Hy het bloedrooi horings. Griffen eet so baie, dat hy ‘n groot maag het. Griffen het sneeuwit tande. Sy rug is so groen soos ‘n appel. Hy woonin die donker bos. Hy is die en igste een wat uitstaan. Griffen het woonderlike gehoor. Moenie vir hom probeer  bekruip nie. Hy sal jou ‘n myl ver weg hoor.